Hierdie werkstuk is deur Ds Haasbroek saamgestel om 'n mens te help om Jesus in die Ou Testament raak te sien. 'n Meer volledige studie kan gedoen word indien sy boek: "Die Wonder van Jesus in die Ou Testament: aangekoop word. Die boek is ook in Engels beskikbaar: "The Wonder of Jesus in the Old Testament".