Matthew28 transp      EE SA LOGO

Folder Geloofsekerheid en Apologetiek

Dokumentasie wat jou self help om geloofsekerheid te bekom en ook om die Evangelie beter te kan verdedig en verkondig.

Documents

pdf Deel die Woord van die Here Popular

By 192 downloads

Download (pdf, 79.21 MB)

Deel die Woord van die Here 1_1_3___30_10_2024.pdf

Hierdie dokument is 'n handleiding in Naamtetiese Apologetiek. Met ander woorde, dit wys hoe die Bybel gebruik kan word om die Bybel as waar te bewys. Die eerste twee eenhede is inleidend. Vanaf Eenheid 3 is daar individuele Bybelstudies wat ook in groepverband gebruik kan word.

default Die Bybel is die Waarheid Popular

By 5891 downloads

Download (doc, 461 KB)

Die Bybel is die Waarheid 2_1_1_20_5_09.doc

Hierdie studie beantwoord vrae aan mense wat verkeerdelik dink dat die Bybel slegs 'n storieboek is, of dat die Bybel se inhoud deur een of ander vergadering bepaal is. Die studie help die leser om die Bybel te waardeer as 'n besonderse boek waarvan die hele inhoud deur die Here geïnspireer is en dat die karakters en verhale werklike gebeure was.

default Die Messiaanse realiteit in die Feeste van die Here Popular

By 2972 downloads

Download (doc, 396 KB)

Die Messiaanse realiteit in die Feeste van die Here 1_1_3_17_2_08.doc

Die Feeste van die Here is reeds ongeveer 1250 jaar voor Christus ingestel. Hierdie werkstuk help om die Messias in die feeste raak te sien en ook om te kan uitsien na die wederkoms van die Messias.

default Dwaalleer Chronologies Popular

By 2638 downloads

Download (doc, 210 KB)

Dwaalleer Chronologies 1_1_1_100805.doc

'n Opsomming van sommige van die dwaallere wat die mens gebesig het van Noag se tyd af. Dit werkstuk poog om die negatiewe resultaat hiervan op die mens uit te lig, en dit is Goddeloosheid.

pdf Glo jy dat God bestaan - Geloofsekerheid aanbieding Popular

By 832 downloads

Download (pdf, 418 KB)

Glo jy dat God bestaan - geloofsekerheid aanbieding - HvH - Junie 2021 v1.pdf

Glo jy dat God bestaan - Geloofsekerheid aanbieding

Hierdie dokument kan as leiding gebruik word wanneer jy voorberei om 'n geloofsekerheid aanbieding te doen. Dit bevat leiding in hakkies [ ... ] en gee ook Skrifverwysings wat gebruik kan word.

pdf God 'n Persoonlike Realiteit Popular

By 1449 downloads

Download (pdf, 530 KB)

God 'n Persoonlike Realiteit.pdf

Skrifgefundeerde bespreking tot geloofsekerheid.

default Inleiding tot Apologetika Popular

By 1448 downloads

Download (doc, 200 KB)

Inleiding tot Apologetika 2_1_2_10_6_06.doc

'n Inleiding tot die studie van die vermoë om die Evangelie verbaal te verdedig.

default Inleiding tot Sektes Popular

By 2974 downloads

Download (doc, 329 KB)

Inleiding tot Sektes 1_2_2_10_6_06.doc

'n Opsomming van die mees-bekende sektes wat die Onstaan, Leer, Modus Operandi en hulle siening van redding uitbeeld.

default Is daar 'n Skepper? Popular

By 1778 downloads

Download (doc, 226 KB)

Is daar 'n Skepper 1_1_2_12_06_06.doc

Die een en enigste Skepper, die Here, het deur Sy Seun, die hemel en die aarde geskep. Hierdie werkstuk is 'n apologetiese benadering tot die realiteit van 'n Skepper. 

pdf Laat die Woord Getuig Popular

By 6489 downloads

Download (pdf, 3.19 MB)

Laat die Woord getuig 1_2_1___09_02_14.pdf

Hierdie boek beslaan 287 bladsye met baie Skrifverwysings om die leser te help met geloofsekerheid in Jesus Christus as die Verlosser van die mensdom. Die boek is ook baie geskik vir evangeliste as hulpmiddel om die Evangelie te verdedig.

Laat die Woord Getuig is gratis beskikbaar. U kan met vrymoedigheid die boek aflaai en gratis versprei. Die boek, of enige deel daarvan, mag egter nie te koop aangebied word sonder die skriftelike toestemming van die Matteus 28 Bediening nie.

pdf Sommige van die Messiaanse profesieë in die Ou Testament Popular

By 296 downloads

Download (pdf, 1.94 MB)

Sommige van die Messiaanse profesiee in die Ou Testament.pdf

Login Form

Remember Me