Matthew28
Make disciples of all nations - Maak dissipels van alle nasies

Walter Loots: Die afgelope 30 jaar het Walter die pragtige mense van Bosbokrand bedien. Hy leef voltyds tussen die Noord-Sotho, Shangaan en Swazi mense al die jare. Hy het hulle baie liefgekry. En juis hierdie liefde veroorsaak 'n diepe seer in sy hart oor ons mense se vrese, verwarring en bindinge as gevolg van die praktyke soos genoem in sy tema. Kom luister wanneer hy daaroor gesels en kom vra vrae sodat ons mekaar beter kan verstaan en om meer effektief vir mekaar te bid.
Lokaal:
Mini-Ouditorium
Moreleta Kerk
1353 De Villebois Mareuil Drive, Pretoria
Bywoning is gratis maar registrasie is noodsaaklik
Klik hier om te registreer vir fisiese bywoning, of gebruik blou opsies onder aan die skerm
Klik hier om te registreer vir bywoning op die Zoom platform
Neem asseblief kennis dat indien jy registreer vir 'n EO sessie jy ook toestemming gee dat jou kontakbesonderhede op ons databasis gestoor mag word en ons, en assosiate, jou op hoogte kan hou van toekomstige sessies. Jy sal altyd die opsie hê om te versoek dat jy afgehaal word van die lys.
| Event Date | 07-26-2023 6:30 pm |
| Event End Date | 07-26-2023 9:00 pm |
| Individual Price | Free |
| Location | Mini-Ouditorium: Moreleta Kerk |