Naamtetiese Apologetiek
Aangebied deur Harry van Huyssteen
"Apologetiek" verwys na die vermoë om jou geloof verbaal te verdedig. Met "Naamteties" word bedoel dat dit wat ons doen, gefundeer is in die Skrif. Daar word dus nie van redenasies, of filosofie, gebruik gemaak nie en die Bybel word gebruik om kragtig, deur die werking van die Heilige Gees, 'n persoon tot geloof in Jesus Christus te bring.
Hierdie is 'n aanbieding van 4 kort episodes wat jy gratis op YouTube kan kyk.
Klik hier om die videos oop te maak
Hier is die aanbiedings wat tydens die vier lesings gebruik is:
Lesing 1 - Inleiding tot Naamtetiese Apologetiek
Lesing 2 - Die Uniekheid van Christus, die Gesalfde
Lesing 3 - Die Groot Verhaal, die Ewige Lewe
Lesing 4 - Antwoorde op aanslae teen ons geloof